Francia

Ons het opgestaan, gekoffie en beskuit en toe moes ons net in die mooi dorpie gaan draf! Ons het eintlik dadelik uit gedraf, verby groentetuine en appelbome, ponies en beeste en die mooiste mooiste uitsig oor die woud en see!

Terug by die huis was dit gou stort, en toe lekker ontbyt: eiers en kaas en brood en en en…

Ons was so naby aan Frankryk, en my pa het voorgestel dat ons sommer na ń kusdorpie daar gaan kyk.

Dit was mooi daar, maar nie so mooi soos die franse kus nie. Ons het by so oulike beach bar gesit en ń biertjie gedrink.

Daarna het ons gou weer by ń groot Carrefour gestop vir aandete en piekniek goed vir die volgende dag. Ons was so lus vir lekker gesonde kos en het sommer ń trollie vol groente gekoop, ń gaar rotisserie hoender en brood. Dit was smul-lekker!

Ons het ook bietjie vroeër in die bed gekom! Dit was ons laaste aand in Aia. Aiaijai, dit was iets om te onthou.

Advertisements

One thought on “Francia

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s